S1 E1_Van Kerkdienste tot rolstoeldiens: In Gesprek met Ds Izak Steyn
“Gesprek met Ds Izak Steyn oor sy betrokkenheid by die Groenkloof-gemeenskap. Hy vertel oor die Kerkdienste wat hy en sy vrou Jeanette in die Sorgsentrum aanbied vir woonstel- en verswakte inwoners, en hoe die spesiale rolstoeldiens uit hierdie dienste ontwikkel het.”